Vroue woon praatjie by

MALUTI 15 Feb 2012 Bladsy 11

OM jou werk te verloor kan met enigeen gebeur. Jy kan ook sonder heenkome wees en by Eden of Christenburg bly. Me. Anita Schoeman van Solidariteit se Helpende Hand het die lede van die Asrivier-Vroue-Landbou-unie oor die wel en wee van die mense vertel en hulle gevra om die mense by te staan met onder meer werkskeppingaksies soos die naaldwerkprojek. Van links is mes. Anita Schoeman, iLloma Vorster en Rika van der Merwe. Foto: Lynda Greyling