Sluit aan
Sluit aan in een minuut.
Solidariteit Helpende Hand wil dit vir jou so maklik moontlik maak om aan te sluit deur ‘n maandelikse bydrae te maak. Vul die onderstaande vorm in en ons dienssentrum agente sal met jou in verbinding tree.
Laai die aansoekvorm af en faks dit na 012 664 1295 .
As jy ‘n donasie aan Solidariteit Helpende Hand wil maak, kan jy dit in ons bankrekening inbetaal of skakel die inbelsentrum by 0861-25-24-23. Die besonderhede is soos volg:
Bank: Absa
Rekeningnommer: 407 225 0017
Tak: Centurion
Takkode: 632005








