Jy Kan Help!

maak-nou-n-bydrae

Jy kan ʼn verskil maak vir net R1,66 per dag

Het jy vandag vir iemand hoop geskep?  Vir net R1,66 per dag kan jy ʼn verskil maak in die lewe van ʼn kind. Sluit vandag by Solidariteit Helpende Hand aan vir slegs R1,66 per dag (R50 per maand).

Om ʼn lid te word, SMS die woord “HAND” na 34388 en een van ons agente sal jou kontak (R2 per SMS) of skakel ons inbelsentrum by 0861 25 24 23.

Bankbesonderhede:

As jy ‘n donasie aan Solidariteit Helpende Hand wil maak, kan jy dit in ons bankrekening inbetaal:

U KAN ONS BESTAANDE EN NUWE BANKREKENING GEBRUIK:

Rekening naam: Helpende Hand
Bank: ABSA
Tak Kode: 632005 – Centurion
Rekening nr: 407 225 0017

ONS NUWE BANKREKENING IS AS VOLG:

Rekening naam: Helpende Hand
Bank: ENB (EERSTE NASIONALE BANK)
Takkode: 250 655 – Centurion
Rekening nr: 62 331 445 503

Indien u ʼn donasie vir een van ons Nasionale Projekte wil maak, onthou asb die verwysing “Skooltassie” of “Kosblikkie” tesame met u naam indien u dit sou verkies.

Maak ‘n skenking via kredietkaart

Internasionale Skenkings

1. ’n Oorplasing by u bank kan gedoen word in die volgende rekening:
Solidariteit Helpende Hand Fonds
Bank: ENB (EERSTE NATIONALE BANK)
Tak: Centurion
Rek nommer: 62 331 445 503
Swift code: FIRN ZA JJ.

Faks of epos bewys van betaling na:
diens@helpendehand.co.za

Die posadres van die maatskappy:

Solidariteit Helpende Hand
Posbus 8766
Centurion
0046

Fisiese Adres:

H/v DF Malan and Eendracht Strate
Centurion
Gauteng
Suid-Afrika

FNB BANK Posadres:

Posbus 8122,
CENTURION,
0046

Artikel 18A-belastingsertifikate

ʼn Artikel 18A-sertifikaat kan aan maatskappye en individue wat geldelike bydraes maak uitgereik word sodat hulle ʼn belastingeis kan indien. Skenkers moet ʼn bewys van inbetaling of ʼn faktuur verskaf sodat die sertifikaat uitgereik kan word.

Navrae in verband met 18A-belastingsertifikate kan aan barbera@helpendehand.co.za gerig word.

Helpende Hand verwelkom enige maandelikse donasies ten bedrae van R30 of meer (bankkoste speel ongelukkig klaar met kleiner skenkings). Eenmalige skenkings is ook baie welkom.

Laai die aansoekvorm af en faks dit na 012 664 1295.

Bemakings

Helpende Hand maak staat op die goedhartigheid van individue om minderbevoorregtes by te staan. Lede kan nou ook skenkings aan die Helpende Hand in hul boedels nalaat. Bemakings moet in die testament gespesifiseer word.