‘n FOTO VAN AFRIKAANSE GESINNE IN SUID AFRIKA
Solidariteit Helpende Hand het deur navorsing ‘n foto van Afrikaanse gesinne geneem vanweë die kommer dat gesinsverbrokkeling in die Afrikaanse gesin ‘n onderliggende oorsaak is tot die armoedevraagstuk. Navorsing toon in 2002 was slegs 7,8% van kinders uit stabiele huise vasgevang in die armoedesirkel, teenoor 38,4% van kinders wat grootgeword het in enkelouer gesinne. Onder die tradisionele gesinsoppervlak is daar dieperliggende grondskuiwe in die Westerse wêreld wat ook die tradisionele Afrikaanse gesin beïnvloed. Die foto wil bepaal in watter mate raak die grondskuiwe die Afrikaanse gesin.
ʼn FOTO VAN AFRIKAANSE GESINNE IN SUID AFRIKA (1.5 MiB, 268 hits)










