Armoede
Meer as 430 000 wit Suid-Afrikaners word tans as absoluut arm beskou. Dié armoede word jare reeds in stilte gehul terwyl die klein gemeenskappe arm mense – weggesteek van die res van die samelewing – ‘n sukkelende bestaan voer. Solidariteit se Helpende Hand Fonds se armoede-verslag verbreek nou die stilte oor dié armoede. Die verslag ondersoek die vlakke van die groeiende armoede-probleem in verskeie Suid-Afrikaanse stede en dorpe.
Laai die Afrikaner Armoede verslag af – klik hier. (2.5 MiB, 436 hits)










