Projekte
Helpende Hand se Nasionale Skooltassieprojek
Helpende Hand se Skooltassieprojek wil verseker dat behoeftige graad 1’s regoor Suid-Afrika ʼn volledige skooltassie ontvang. Op hierdie manier kan die kind op dieselfde vlak as sy/haar ander klasmaats begin. Lees meer oor die Skooltassie projek…..
Helpende Hand se Nasionale Kosblikkieprojek
Met die Kosblikkieprojek poog Helpende Hand om behoeftige Afrikaanse kleuters te help om volledig te ontwikkel tot bondeltjies energie wat hulle skoolloopbane suksesvol kan aanpak. Lees meer oor die Kosblikkieprojek……
Sien Alle Projekte
Lees meer oor projekte wat jy as Helpende Hand ondersteuner kan aanpak.









