Hoe doen ek aansoek vir ‘n beurslening?

Aansoeke om studiehulp vir 2012 by die Afrikaanse Beursinstituut het reeds gesluit. Doen gerus aansoek tussen 1 Mei en 31 Oktober 2012 vir studiehulp in 2013. Fondse word deurentyd benodig om die Beursfonds volhoubaar te maak. Indien u belangstel om ʼn donasie te maak, tree asb. met Melani Gerber in verbinding by 012 644 4428 of melani@helpendehand.co.za.

Tel:  012 644 4428
Faks: 086 218 3185 / 012 664 1295
E-pos: melani@helpendehand.co.za
E-pos: dinah@helpendehand.co.za

Posadres: Afrikaanse Beursinstituut
Posbus 8766
Centurion
0046