Mense op Maandag is Helpende Hand se program op Solidariteit Radio wat regstreeks elke Maandag uitgesaai word.
Mense op Maandag is Helpende Hand se program op Solidariteit Radio wat regstreeks elke Maandag uitgesaai word.
Helpende Hand glo dat geld nie die rede moet wees dat behoeftige graad 1’s hulle eerste skooljaar met ‘n agterstand moet begin nie.
Sluit vandag aan en maak ‘n verskil.
‘n Aksieplan om armoede aan te pak is tydens die kongres aanvaar.
Die boek Gebroke Land, wat tydens die Helpende Hand Reddingsdaadkongres bekendgestel is, vertel vir die eerste keer van die drie fases van armoede in die Afrikaanse gemeenskappe.
Onlangse verwikkelinge:
Solidariteit Blog, 14 Januarie 2010
Helpende Hand het vandag die selfmoord van Gert van Rooyen herdenk. Twintig jaar later is al wat oorbly die leë erf in Malherbe straat 226, Capitolpark, Pretoria.
Kyk STube Video.
Solidariteit Helpende Hand
26 Januarie 2010
Solidariteit Helpende Hand het vandag gewaarsku dat die langtermyn volhoubaarheid van Afrikaans as tersiêre opleidingstaal, nie as vanselfsprekend aanvaar kan word nie. Dié waarskuwing volg op die vooraand van die taalberaad wat eerskomende Donderdag deur die FW de Klerk-stigting gehou word.